Wynmaker en reisliefhebber keer terug na Fleur du Cap

Met sy passie vir sowel goeie wyn as lekker toer het die wynmaker, Wim Truter, die wêreld al plat gereis in sy soeke na wyne van uitnemendheid. En nou is hy weer terug by Fleur du Cap by Die Bergkelder en span hy sy kennis in vir die nuwe generasie Fleur du Cap-rooiwyne.

 

lees meer


more on planeetwyn.co.za