Waterkloof onthul sy jongste Circumstance-rooiwyntrio

Waterkloof, die eko-vriendelike “wynplaas in die wolke” geleë aan die buitewyke van Somerset-Wes, het pas die 2010-oesjaar van sy Merlot, Cabernet Sauvignon en Syrah in sy gesogte Circumstance-reeks bekend gestel.

 

lees meer


more on planeetwyn.co.za