Van ‘vloeibare sjokolade’ na astrante spiritusdrankie!

Amarula het ’n besonder sagte, gesofistikeerde spiritisdrankie met ’n astrante nuwe smaak bekend gestel – Amarula Gold.

 

“Dis verfrissend en oorspronklik, en het ’n geheel en al onverwagse smaak met verleidelike speserygeure en ’n sygladde mondgevoel,” sê Adéle Ankiewicz, die globale woordvoerder, oor dié baanbrekerdrankie met 30% alkohol per volume.

 

lees meer


more on planeetwyn.co.za