Amarula Cream skitter in goud op vooraanstaande Europese skou

Amarula Cream het ’n uitgelese paneel van internasionale beoordelaars in Europa by die glansryke Concours Mondial in Brussel bekoor en ’n goue medalje – sy tweede vanjaar – huis toe gebring. Enkele maande gelede het hy by die San Francisco World Spirits Competition net so gemaak.

 

lees meer


more on planeetwyn.co.za