Lanzerac se Alma Mater-wyne kry sterker identiteit

Volgende keer wanneer jy gaan wyn koop, hou gerus jou oë oop vir Lanzerac se gewilde Alma Mater-reeks want hulle het so ’n effense gedaantewisseling ondergaan. In dieselfde, ikoniese, traandruppelvormige bottel as tevore, wat mens aan lekker tye herrinner, verskyn die Alma Mater Shiraz in die plek van die Alma Mater Red en die Alma Mater Chenin Blanc in die plek van die Alma Mater White.
 
lees meer


more on planeetwyn.co.za