Plaisir de Merle slaan goud los op Concours Mondial de Bruxelles

Plaisir de Merle in die Franschhoek-wynvallei het voortgebou op sy reputasie as ’n produsent van uitmuntende wyne deur ’n goue medalje te verower op die pas afgelope Concours Mondial de Bruxelles vir die landgoed se 2011- Cabernet Sauvignon.

M eer as 8 000 wyne van 45 lande het voor ’n uitgesoekte paneel van die wêreld se voorste sommeliers, wynkopers, invoerders, joernaliste en wynskrywers meegeding op hierdie jaarlikse Europese geleentheid. Daar word dikwels na die geleentheid verwys as die “Verenigde Nasies van Puik Wyn”.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za