Zonnebloem Lauréat 2012, die fyn kuns van versnyding!

“Zonnebloem se vlagskipwyn, Lauréat, is ’n charismatiese, ryk en afgeronde versnit. Die naam kom van die lourierkrans wat in die antieke wêreld aan waardige wenners oorhandig is. Die wyn spog met ’n besonderse etiket wat sterk van die res van die reeks verskil, en is ’n onbeskaamde uitdrukking van sy oesjaar,” sê Bonny van Niekerk, wat Zonnebloem se rooiwyne onder die wakende oog van Deon Boshoff, die keldermeester, maak.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za