Eikendal stel 2013-oesjaar van bekroonde Cabernet Sauvignon bekend

Die Eikendal-wynlandgoed, geleë in die hart van die sogenaamde “cabernet-kontrei” teen die hange van die Helderberg, se jongste oesjaar van sy Cabernet Sauvignon toon ’n “selfversekerde en gebalanseerde karakter” met “meer eenvoud en groter subtiliteit” as sy voorganger.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za