De Krans stel portwyne bekend met slanke, nuwe voorkoms

Die De Krans-privaatkelder by Calitzdorp, bekend as een van Suid-Afrika se voorste portprodusente, het pas sy Premium Cape Ruby NV en Cape Vintage 2013 met hul nuwe, slanke voorkoms bekend gestel, net betyds vir die kouer dae van herfs en winter.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za