Twaalf van Nederburg se wyne haal ongelooflike 90 punte en meer!

Die vooraanstaande Britse wynkommentator Tim Atkin MW, wat Suid-Afrika as “die opwindendste wynproduserende land in die Nuwe Wêreld” beskryf het, het ’n allemintige twaalf Nederburg-wyne 90 of meer punte in sy gesaghebbende nuwe verslag oor die land se wynbedryf gegee. Hy beskryf die 2015-uitgawe van die verslag as sy omvattendste oor die plaaslike bedryf tot op hede.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za