KWV kraai koning by 2015- Veritas

KWV het skoonskip gemaak op vanjaar se Veritas-kompetisie, Suid-Afrika se voorste wyn- en brandewynkompetisie. Die Paarlse produsent se wenwyne het 5 dubbelgoue en 9 goue medaljes ingepalm by die 25 ste aanbieding van die kompetisie. Nederburg was die naaste teenstander in die medaljewedloop met 2 dubbelgoud en 11 goud, gevolg deur Spier met 2 dubbelgoud- en 8 goudmedaljes.

lees meer

[Category: Nuus/News] [Link to media]


more on planeetwyn.co.za