Chenin Blanc-Assosiasie kry nuwe borg en skud vere reg vir 2014-kompetisie

Dit moes gebeur! Chenin blanc – die oudste kultivar in Suid-Afrika, seker ook die veelsydigste en die mees aangeplante, en beslis so deel van die Suid-Afrikaanse wynlandskap soos … wel, braaivleis, rugby, sonskyn en … – het ‘n nuwe borg in die vorm van Standard Bank gekry.

 

Standard Bank sal die assosiasie se borg wees vir (minstens!) die volgende drie jaar!

lees meer


more on planeetwyn.co.za