Enige seisoen is nommerpas vir Durbanville Hills se Merlot Rosé

Soos baie van jou gunstelinge – hetsy mense, kos of aktiwiteite – is die pas bekend gestelde oesjaar van Durbanville Hills se Merlot Rosé nommerpas vir enige geleentheid, seisoen of gemoedstoestand.
 
Die 2014- Durbanville Hills Merlot Rosé is nie net heerlik vars en verfrissend nie, maar ook een van die veelsydigste en kosvriendelikste wyne in die rondte – en mens kan dit enige tyd van die jaar geniet.
 
lees meer


more on planeetwyn.co.za